
it's a spring thing. dis 'n lente-ding!
​
Hallo Daar
​
Wow, die reaksie, komplimente en terugvoering wat ek tot dusver op my blog gekry het is baie motiverend. Dankie dat julle dit geniet en waardeer.
Ek het 'n 'contact tab' aangebring sodat julle direk met my kan kontak maak as julle iets wil deel, kommentaar wil lewer of wil versoek dat ek oor iets blog. Solank dit Plattelands en plaaslik is ne!
​
3 Nuwe artikels wat intussen op die blog bygevoeg is, is die storie van die vrou agter Koppiekoffi, 10 min in gesprek met Carin Dorrington en dan my onderhoud met Jerald, die messeman; soos daar gereeld na hom verwys word. Ek het dus gedink dis hoogtyd dat ek die messeman se eintlike naam met julle deel en vir julle wys wat in sy werkswinkel aangaan.
​
Some of you might also be aware of the Tulbagh Arts Festival coming up. I was taken by suprise when I realised how much this festival holds in stall. Read more about that also in this edition.
​
Lekker Lees
Ronel Bakker
​
​